NUUT VIR KINDERS
Vir diegene wat nog altyd hulle eie juwele wou skep, is daar nou ‘n oplossing. Die Bacio reeks (Bacio beteken ‘soen’ in Italiaans), gee jou die vryheid om jou eie storie op te maak en jou persoonlikheid af te wys in kwaliteit juwele wat jy self bou!
Die Kinderreeks is besonder spesiaal. Kraletjies is gemaak van sterling silwer of ‘n kombinasie van emalje, murano glas en edelstene. Jy kan ‘n armband, halsnoer en selfs oorbelletjies maak en elke stuk het sy eie besonderse persoonlikheid.
Die Juniorreeks het kraletjies wat diere, troeteldiere, avonture, seetonele, en letters van die alfabet insluit. Die moontlikhede is oneindig! Besoek HDL Juweliers om te sien waaroor al die opgewondenheid gaan.
Leave a Reply